Sy was sy vriendelike hoërskool vierkant glimlag.
Hy was haar universiteit koshuis kamer moeilikheid.
Aan weerskante van goedkoop wyn en een gesteelde roos het hulle aande kontempleer hoe om die gaping in hul siel te vul.
So het hulle harte geskeide passe gehardloop oor Karoo vlaktes en deur Laeveld boorde.
Vier voete het hulle laat her-ontmoet.
Vreugde. Vriendskap. Passie. Liefde.
Sy is die ligtoring wat vir hom 'n pad van hoop laat brand deur die donkerste storm waters.
Hy is die hawe waar sy veilige vesting vind wanneer die waters van haar siel onstuimig raak.
Hulle is die liefde wat nie gebonde is aan tyd en plek nie. Die liefde wat Grandpa's soek by bruilhowwe. Die liefde wat oor die hoogste watervalle vloei.
Hulle is (soos op die kruine van berge geskryf) "Vir altyd"!